Thursday 25 July 2013

Daily Devotion: Daagliks Pitkos


25 July 2013

2 John 1: 3 Grace (spiritual blessing), mercy and (soul) peace will be with us, from God the Father and from Jesus Christ (the Messiah), the Father's Son, in all sincerity (truth) and love.

Night falls; another day is done. May this blessing from the second letter of John the apostle, become a reality for you. May the peace that surpasses all understanding (Phil 4:7) be with you as you lie down to sleep and may you wake up in the morning with renewed strength and a refreshed spirit.

25 Julie 2013

2 Joh 1:3 Ons het ook daardie uitsonderlike vrede wat net God kan gee. God, ons Vader, en sy Seun, Jesus Christus, is so goed vir ons, sonder dat ons dit verdien. ons is mos mense wat elke dag uit God se waarheid en liefde leef. 

Die aandskemer daal en nog 'n dag is verby. Mag hierdie besondere seën van die tweede brief van die apostel Johannes jou deel wees en wanneer jy gaan lê om te slaap, mag daardie vrede wat alle verstand te bowe gaan (vl Fil 4:7) jou hart en siel bewaar en jy 'n soete nagrus geniet sodat jy met die koms van die nuwe dag weer opgewek word met nuwe krag en lewenslus. 

No comments:

Post a Comment