die stilte in myself
Riana Scheepers en Hannetjie de Clercq
Uitgewers: lapa
Hierdie pragtige boek is die resultaat van 'n jarelange vriedskap tussen twee talentvolle vroue. Die een skets die emosies van vrouwees in kragtige kort gedigte; die ander voltooi die prentjie met die mooiste skilderye. Die vele fasette van vrouwees word vasgevang in woord en beeld; jy sal ure en ure se plesier put uit hierdie besondere boek. Ideaal vir 'n geskenk aan enige vrou wat jy graag wil bederf; jou vriendin, jou ma, jou dogter of natuurlik, jouself . . .
Wie is die uitgewers van die stilte in myself? Beantwoord die maklike vraag en een gelukkige persoon ontvang 'n kopie per pos
No comments:
Post a Comment